top of page

Meer oor ons:

 

Rekkies & Tekkies is 'n liefdevolle omgewing waar ons kinders vanaf die ouderdom 3 maande – 5 jaar in neem.

Ons het ook 'n nasorg vir kinders vanaf

Gr R tot Gr3.

Hoekom ons kies:

  • n Huis weg van die huis af met n klein familie omgewing.

  • Christelike beginsels.

  • Produktiewe kurrikulum wat aangepas is by die departament (ELDAS)

  • Spesiale kursus ingesluit by skoolfonds

  • SmartBrain

  • Little Einstein

  • Gekwalifiseerde onderwysers met noodhulp

  • Gebalanseerde etes (oggend, middag asook 10 en 3uur snack).

  • CCTV kameras

  • Oop gedurende skool vankansies behalwe publieke vakansie dae en Desember vakansies

Children Playing Outdoor

EKSTRA BUITEMUURS 

Playball

Vir meer inligting oor wat dit behels loer gerus na hulle facebook blad.

  • Facebook

RUGGA ROOTS WESTERN CAPE 

Vir meer inligting oor wat dit behels loer gerus op hulle facebook blad.

  • Facebook

Buitemuurs aktiwiteite word teen 'n ekstra fooi aangebied. Nodige vorms en kontak besonderhede is op aanvraag beskikbaar. 

Colorful Indoor Playground

Besoek gerus ons Facebook blad vir fotos van ons daaglikse aktiwiteite en spesiale funksies. 

Kids with Capes

KONTAK ONS GERUS

Tuin str nr 6, Vredendal, 8160 

0820688031 / 0747959333

Baie Dankie vir u navrae

©2020 by Rekkies en Tekkies. Proudly created with Wix.com

bottom of page